Registrasie & Ondersteuning

 

Tel: +27 (0) 44 873-3876

Fax: +27 (0) 86 516-5902

e-pos: info@a4dable.co.za

Tuisblad
Products
Downloads
Support
Training
About_us
Updates
Links
Registration
Versekering
Links

A4dable Skuldinvordering 

Sagteware ©

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Klik hier om 'n gratis proeflopie van A4dable Skuldinvordering Sagteware © af te laai.

A4dable Kleinsake Boekhou

Stelsel ©

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Klik hier om 'n gratis proeflopie van A4dable Kleinsake Boekhou Stelsel © af te laai. 

A4dable Tuin en Instandhoudings Dienste Sagteware ©

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Klik hier om'n gratis proeflopie van A4dable Tuin en Instandhouding Dienste Sagteware © af te laai.

© 2005, A4dable Software. All Rights Reserved. All materials published on this Site (including but not limited to articles, photographs, images, illustrations, audio clips and video clips) are protected by copyrights which are owned and controlled by the party credited as the provider of the material. 

GRATIS PROEF & NUWE INSTALLASIE

 

A4dable Kredietverskaffer Sagteware

Laai hierdie leers af vir 'n eerste installasie op u rekenaar:


 


 

 


 

 

Ons is so oortuig van ons produkte dat ons dit gratis weggee om te gebruik vir 30 dae op 'n proefbasis. Om van die gratis proeflopie gebruik te maak is dit nodig dat u die leers aflaai, installeer en registreer by ons Ondersteuningskantoor by die nommers hierbo, of deur die registrasievorm op die Ondersteuning bladsy.

 

Indien u vir enige rede nie tevrde is met ons produkte aan die einde van die toetsperiode nie, kan u dit veilig uitvee sonder enige verdere verpligtinge.

 

Skakel gerus ons Ondersteuningskantoor indien u enige bystand benodig gedurende die installasie proses.

Vir Windows 98 / ME:

 

 

Vir Windows 2000 / XP / Vista / Win 7:

 

 

 


Installasie:

Laai die leers vir u pc af deur op die name hierbo te klik en 'SAVE' dit op die rekenaar se 'DESKTOP'. Loop dan die leers in die volgorde hierbo, deur twee keer daarop te klik. Dit handel die installasie gedeelte af.

 

Dan is dit nodig om die reeksnommer van u hardeskyf te bepaal en om te registreer by ons Ondersteuningsfunksie.

Klik hier om 'n klein program te loop wat vir u die reeksnommer sal bepaal. Dit is nie nodig om die program om u rekenaar te stoor nie, kies 'RUN' wanneer u stelsel dit aanbied. Maak 'n aantekening van die reeksnommer wat vertoon word.

 

Al wat dan oorbly is om die stelsel te aktiveer deur die registrasievorm te voltooi om u gratis lisensie vir 30 days te bekom. Skakel asb ons Ondersteuningsfunksie by die nommer bo aan die bladsy indien u enige bystand nodig het met die installasie.

A4dable Meubelkrediet Bestuurstelsel ©

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Klik hier om 'n gratis proeflopie van A4dable Meubelkrediet Bestuurstelsel © af te laai.

A4dable Begrafnispolis Administrasie Stelsel ©

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Klik hier om 'n gratis proeflopie van A4dable Begrafnispolis Administrasie Stelsel © af te laai.


Installasie met Compuscan: 

Na installasie kan "A4dable credit Provider Software" maklik met Compuscan geintegreer word.  Klik hier om instruksies af te laai vir volledige integrasie. Die instruksies is in Adobe .pdf formaat, waarvoor 'n gratis leser van die web afgelaai kan word.
 

TEVREDE?

 

Nadat u ons stelsels getoets het en besluit het om dit in u besigheid te gebruik, gebruik asb die debietordervorm op ons Registrasieblad om te registreer as 'n gebruiker om 'n lisensie te bekom. 

 

Indien u om enige rede besluit om nie die stelsel te gebruik nie, kan u dit veilig verwyder.

 

Ons sal u opmerkings en terugvoer waardeer ten einde aan ons klante nog beter diens te kan lewer.