Registrasie & Ondersteuning
Tel: +27 (0) 44 873-3876
Fax: +27 (0) 86 516-5902
e-pos: info@a4dable.co.za
'n Trotse lid van
Micro Finance SA
'LIKE' ons op Facebook:
Welkom by A4dable Software
Die tuiste van "a4dable", bekostigbare, bewese en betroubare sagteware vir Afrika besighede.
Ons produkte is pasgemaakte, volledige oplossings wat oor meer as 15 jaar bewys is.
Ons produkte word op datum gehou met die nuutste wetgewing en regulasies teen geen addisionele koste vir ons klante.
Ons lae maandelikse lisensie fooie sluit telefoniese- en aanlyn ondersteuning gedurende kantoorure in, teen geen ekstra koste.
Klik asb hier vir ondersteuning kontrolelys voordat u bel.