Registrasie & Ondersteuning

 

Tel: +27 (0) 44 873-3876

Fax: +27 (0) 86 516-5902

e-pos: info@a4dable.co.za

Tuisblad
Products
Downloads
Support
Training
About_us
Updates
Links
Registration
Versekering
Links
© 2005, A4dable Software. All Rights Reserved. All materials published on this Site (including but not limited to articles, photographs, images, illustrations, audio clips and video clips) are protected by copyrights which are owned and controlled by the party credited as the provider of the material. 

 

A4DABLE SAGTEWARE PRODUKTE VIR BESIGHEID

 

GRATIS 30 DAE PROEF

 

Ons het soveel vertroue in ons produkte dat ons dit GRATIS weggee om vir 30 dae te gebruik. U kan enige van ons produkte aflaai en gebruik vir 30 dae.

 

U enigste verpligting is om die produkte by ons ondersteuningsfunksie te registreer. Indien u na 30 dae nie tevrede is nie, kan die produkte veilig verwyder word sonder enige verdere verpligtinge.

A4DABLE SKULDINVORDERING SAGTEWARE©

U omvattende oplossing om u skuldinvorderings besigheid te bestuur.

A4DABLE TUINE EN INSTANDHOUDING DIENSTE SAGTEWARE©

'n Volledige stelsel om besighede wat geskeduleerde dienste, soos tuindienste, verrig na sukses te dryf.

A4DABLE KLEINSAKE BOEKHOU SAGTEWARE©

'n Maklik om te gebruik boekhou stelsel vir klein en nuwe besighede.

A4DABLE MEUBELKREDIET BESTUURSTELSEL©

Die gebruikersvriendelike en volledige kredietbestuur stelsel vir meubel kleinhandelaars.

A4DABLE BEGRAFNISPOLIS ADMINISTRASIE STELSEL©

Bestuur klante, polisse en premies in 'n gekontroleerde omgewing wat maklik is om te gebruik.

A4DABLE KREDIETVERSKAFFER SAGTEWARE©

Die voorkeur sagteware van meer as 200 mikro leners in Suid Afrika, Angola en Namibie. 

 

Ongeewenaar in Suider Afrika vir funksies teen hierdie prys.

 

Beskikbaar vir Suid Afrika se nuutste krediet wetgewing en ook vir Namibie, Botswana, Angola en Zimbabwe.