Registrasie & Ondersteuning

 

Tel: +27 (0) 44 873-3876

Fax: +27 (0) 86 516-5902

e-pos: info@a4dable.co.za

Tuisblad
Products
Downloads
Support
Training
About_us
Updates
Links
Registration
Versekering
Links

Klik asb hier om die registrasievorm te voltooi sodat ons vir u 'n gratis lisensie kan uitreik om ons sagteware vir 30 dae gratis te gebruik.

 

Nadat u ons sagteware probeer en besluit het om dit in u besigheid te gebruik is dit nodig om te registreer as 'n gebruiker. Klik hier om 'n debietorder vorm in pdf formaat af te laai. 

 

Die voltooide en getekende vorm kan, tesame met bewys van adres (vir ons FICA rekords) aan die bostaande faksnommer, gefaks word.  

 

 

Andersins kan geskandeerde afskrifte van die vorm en bewys van adres per epos gestuur word na  info@a4dable.co.za

 

 

Skakel asseblief ons Ondersteuningsfunksie by die nommer hierbo indien u enige bystand verlang.

Het u geweet?

 

FICA wetgewing vereis dat besighede in Suid Afrika hul klante positief moet identifiseer deur 'n bewys van adres dokument te verkry. Voorbeelde daarvan is onder andere water en elektrisiteit rekenings, telefoon rekening of ander dokumente wat u fisiese adres aantoon.

© 2005, A4dable Software. All Rights Reserved. All materials published on this Site (including but not limited to articles, photographs, images, illustrations, audio clips and video clips) are protected by copyrights which are owned and controlled by the party credited as the provider of the material. 

Registrasieproses